Wat is ons affiliaat program?

Ons affiliaat program is geskep vir enige persoon om ekstra geld te verdien deur om die Varkhart produkte te adverteer en so kommissie te verdien per item wat deur jou invloed verkoop is.

Hoe werk die affiliaat program?

As affiliaat kry jy `n unieke skakel of “link” om te deel op sosiale media, eposse, WhatsApp of enige vorm of platform van bemarking. As `n persoon jou skakel gebruik, word hulle direk gevat na ons webwerf toe. Terselfde tyd stoor ons sisteem “cookies” in die persoon se internet “browser” om verkope dop te hou. As die persoon `n produk koop verdien jy R20 per produk. Al verlaat die persoon ons webwerf, sal jou skakel vir 14 dae lewendig bly in hulle “browser” vir as hulle besluit om terug te kom vir `n koop. Dit beteken dat jy nogtans die kommissie sal ontvang.

Hoe werk betaling?

Deur die vinnig opteken proses sal jy sien dat `n PayFast rekening nodig is. Hierdie rekening is absoluut verniet en is Suid-Afrika se grootste aalyn betaling platform. Jou rekening word direk gekoppel met jou affiliaat profiel tydens die opteken proses. Wanneer daar `n verkoop deur jou skakel plaasvind sal die R20 kommissie per produk reguit in jou PayFast rekening in gaan. Jy kan enige oomblik dit oorbetaal in enige SA bank in.

Affiliaat Aansluiting

Om 'n affiliaat van Varkhart te word benodig jy 'n individuele Payfast rekening. Dit vat minder as ‘n minuut om ‘n rekening te skep en jou “Merchant ID” te kry. Jy sal ons moet voorsien met jou “Merchant ID” om betaal te word vir verkope wat jy beïnvloed het. Jy kan jou Payfast rekening hier skep:

Later, nadat jy jou Payfast rekening geskep het en jy jou “Merchant ID” ontvang het, sal jy joy individuele Payfast rekening moet verifieer sodat jy uitbetalings in enige SA bankrekening in kan maak. * Jy hoef nie ‘n geverfieerde Payfast rekening te he om op te teken as ‘n Affiliaat van Varkhart nie, slegs ‘n “Merchant ID” * Leer meer oor Payfast rekening verifikasie hier:

Indien jy klaar 'n Payfast rekening geskep het, klik hier onder om voort te gaan met die op-teken proses.
* Hou jou "Merchant ID" byderhand *

Please provide a valid first name.
Please provide a valid last name.
Please provide a email address.
Please provide a phone number.
Please provide a valid merchant ID
Jy kan hierdie nommer kry op jou Payfast rekening se "Dashboard". Maak seker die nommer is korrek, andersins mag betalings in die verkeerde rekening in gemaak word.