Aflewerings:

Varkhart Klere en Geskenke neem 5 - 9 werksdae vir aflewering, afhangend van die ligging.



BESTELLINGS PROSES:

Hier by Varkart wil ons graag 100% deursigtig wees met ons kliente en die beste diens lewer wat ons kan, dus kry jy as `n legende gereeld opdaterings aangaande jou bestelling via epos. Sien ons proses hieronder: